Week van 11 Oktober 2026
Voorbidding
- Dat die Here aan ons sal wys hoe ons mekaar op die beste maniere kan dien.
- Dat die Woord van die Here kragtig en suiwer uitgedra sal word.
- Dat die Heilige Gees aan ons sal wys wat ons gawes is en dat ons die vrymoedigheid sal hê om dit uit te leef.
- Bid vir al die matrikulante wat voorberei vir hul eindeksamen.